Pieter F. Bruwer
Oudio

Oudio

Verskeie gedigte sluit 'n oudio klankbaan in mp3 formaat in, waarvoor u 'n gepaste mp3 speler en 'n luidspreker of oorfone op u rekenaar nodig het.

 

Daar is twee weergawes van elke opname:

  • Een is kleiner en sal vinniger aflaai, maar die klank kwaliteit is laer.
  • Die ander het 'n beter klank kwaliteit, maar die lĂȘer is groter en sal langer neem om af te laai.

play audioOm die betrokke opname te luister, klik eenvoudig op die betrokke luidspreker icon; die opname sal aflaai en begin speel.