Pieter F. Bruwer |
Verhalende Verse |
Verhalende Verse
Die Vlieënde Hollander en ander Verse
Kopiereg © 2007 Pieter F. Bruwer
Die reg van Pieter Bruwer om geïdentifiseer te word as die outeur van hierdie werk word hiermee deur hom bevestig.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie werk mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitende lasersskyf,- of bandopnames of fotokopiëring sonder die skriftelike toestemming van die outeur nie behalwe redelike aanhalings vir navorsings- en resensiedoeleindes.