Pieter F. Bruwer
Die Goue Uur

Die Goue Uur

Kopiereg © 2006 Pieter F. Bruwer

Die reg van Pieter Bruwer om geïdentifiseer te word as die outeur van hierdie werk word hiermee deur hom bevestig.

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie werk mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitende lasersskyf,- of bandopnames of fotokopiëring sonder die skriftelike toestemming van die outeur nie behalwe redelike aanhalings vir navorsings- en resensiedoeleindes.

Hierdie drama word streng deur kopiereg beskerm. Aansoek vir regte tot professionele en amateur opvoerings moet gerig word aan:

DALRO
Posbus 31627
2017 Braamfontein
Suid-Afrika
Tel (27) 11 489-5000
Epos: dalro@dalro.co.za
Webwerf: http://www.dalro.co.za


Blaai om...