Pieter F. Bruwer |
Tuisblad |
PIETER F. BRUWER
- skrywer van ondermeer gedigte en dramas -
![]() |
Gebore op 04-11-1955 in Oos-Londen het ek in Johannesburg gematrikuleer waarna ek in die onderwys gaan studeer het met hoofvakke Englese Letterkunde en Geskiedenis - later sou ek 'n BA (Honneurs) in Geskiedenis voltooi. Daarna tree ek tot die onderwys toe, en sou vir die volgende twee dekades aan en af daarby betrokke bly, eerstens in provinsiale onderwys en daarna gevolg deur ‘n betrokkenheid van meer as 10 jaar by Christelike privaatonderwys. Die laaste aantal jare was ek hoofsaaklik betrokke by besigheid- en boerdery aktiwiteite. During the last few years I was involved with business and farming activities. |
Ek is getroud met vier kinders, Willem, Estienne, Pieter en Anri. Onlangs het die gesin besluit om hulle in Kanada te hervestig en is tans woonagtig in Alberta, Kanada. | |
| Die Bruwer Gesin | ![]() |
![]() |
Van links na regs: Anri, Willem, Estienne, Pieter (Jnr) |


